VERTOON Bybelboek Genesis Eksodus Levitikus Numeri Deuteronomium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemia Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied van Salomo Jesaja Jeremia Klaagliedere Esegiël Daniël Hosea Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai Sagaria Maleagi Matteus Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korintiërs 2 Korintiërs Galasiërs Efesiërs Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 Levitikus Hoofstukke 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 Oorsig 1 Die brandoffer (1-17) 2 Die graanoffer (1-16) 3 Die vrede-offer (1-17) Moenie vet of bloed eet nie (17) 4 Die sonde-offer (1-35) 5 Spesifieke sondes en offers daarvoor (1-6) Rapportering van sondes van ander (1) Alternatiewe offers vir armes (7-13) Skuldoffer vir onopsetlike sondes (14-19) 6 Meer oor skuldoffer (1-7) Instruksies oor offers (8-30) Die brandoffer (8-13) Die graanoffer (14-23) Die sonde-offer (24-30) 7 Instruksies oor offers (1-21) Die skuldoffer (1-10) Die vrede-offer (11-21) Verbied om vet of bloed te eet (22-27) Priesters se deel (28-36) Slotkommentaar oor offers (37, 38) 8 Inhuldiging van Aäronitiese priesterdom (1-36) 9 Aäron bring offers (1-24) 10 Vuur van Jehovah maak Nadab en Abihu dood (1-7) Voorskrifte vir priesters oor kos en drank (8-20) 11 Rein en onrein diere (1-47) 12 Reiniging ná geboorte van kind (1-8) 13 Voorskrifte oor melaatsheid (1-46) Melaatsheid op klere (47-59) 14 Reiniging van melaatsheid (1-32) Reiniging van besmette huise (33-57) 15 Onrein afskeidings uit geslagsorgane (1-33) 16 Die Versoendag (1-34) 17 Die tabernakel, die plek vir offerandes (1-9) Verbied om bloed te eet (10-14) Voorskrifte oor diere wat dood gevind is (15, 16) 18 Onwettige seksuele omgang (1-30) Moenie Kanaäniete navolg nie (3) Met bloedfamilie (6-18) Gedurende menstruasie (19) Homoseksuele dade (22) Met diere (23) ‘Bly rein of land sal julle uitbraak’ (24-30) 19 Verskeie wette oor heiligheid (1-37) Oesoorblyfsels vir armes en uitlanders (9, 10) Neem dowes en blindes in ag (14) Laster (16) Moenie wrok koester nie (18) Toorkuns en spiritisme verbied (26, 31) Tatoeëermerke verbied (28) Respek vir bejaardes (32) Hoe om uitlanders te behandel (33, 34) 20 Aanbidding van Molog; spiritisme (1-6) Wees heilig en respekteer ouers (7-9) Doodstraf vir seksoortreders (10-21) Wees heilig om in land te bly (22-26) Doodstraf vir dié wat spiritisme beoefen (27) 21 Priesters moet heilig en rein wees (1-9) Hoëpriester moet hom nie verontreinig nie (10-15) Priesters moenie liggaamlike gebreke hê nie (16-24) 22 Priesterlike reinheid en eet van heilige dinge (1-16) Slegs offers sonder gebreke aanvaarbaar (17-33) 23 Heilige dae en feeste (1-44) Sabbat (3) Pasga (4, 5) Fees van Ongesuurde Brode (6-8) Offer van eerstelinge (9-14) Fees van Weke (15-21) Oesoorblyfsels vir armes en uitlanders (22) Fees van Trompette (23-25) Versoendag (26-32) Huttefees (33-43) 24 Olie vir lampe in tabernakel (1-4) Offerbrode (5-9) Lasteraar van God se naam gestenig (10-23) 25 Die Sabbatsjaar (1-7) Die Jubeljaar (8-22) Eiendomme teruggegee (23-34) Hoe om armes te behandel (35-38) Wette oor slawerny (39-55) 26 Bly weg van afgodediens (1, 2) Seëninge vir gehoorsaamheid (3-13) Straf vir ongehoorsaamheid (14-46) 27 Terugkoop van gewyde dinge (1-27) Mense (1-8) Diere (9-13) Huise (14, 15) Grond (16-25) Eersgeborenes (26, 27) Dinge onvoorwaardelik aan Jehovah gewy (28, 29) Terugkoop van tiendes (30-34) Vorige Volgende Druk Deel Deel Levitikus – Oorsig DIE BYBEL – NUWE WÊRELD-VERTALING (2019-HERSIENING) Levitikus – Oorsig Afrikaans Levitikus – Oorsig https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1001061100/univ/wpub/1001061100_univ_sqr_xl.jpg nwt Levitikus bl. 178-179