VERTOON Bybelboek Genesis Eksodus Levitikus Numeri Deuteronomium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemia Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied van Salomo Jesaja Jeremia Klaagliedere Esegiël Daniël Hosea Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai Sagaria Maleagi Matteus Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korintiërs 2 Korintiërs Galasiërs Efesiërs Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 Prediker Hoofstukke 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 Oorsig 1 Alles is nutteloos (1-11) Aarde bestaan vir ewig (4) Kringlope in natuur (5-7) Niks nuuts onder son (9) Mens se wysheid beperk (12-18) Gejaag na wind (14) 2 Salomo se projekte (1-11) Mens se wysheid van min waarde (12-16) Nutteloosheid van harde werk (17-23) Eet, drink en geniet werk (24-26) 3 ’n Tyd vir alles (1-8) Om lewe te geniet, is gawe van God (9-15) Ewigheid in mens se hart (11) God oordeel almal met geregtigheid (16, 17) Mense sowel as diere sterf uiteindelik (18-22) Almal keer na stof terug (20) 4 Onderdrukking erger as dood (1-3) Gebalanseerde beskouing van werk (4-6) Waarde van vriend (7-12) Twee is beter as een (9) Heerser se lewe kan nutteloos wees (13-16) 5 Nader God met gepaste vrees (1-7) Hoë amptenare dopgehou deur dié wat hoër is (8, 9) Nutteloosheid van rykdom (10-20) Dié wat geld liefhet, nooit tevrede nie (10) Werker se slaap is soet (12) 6 Besittings, maar dit word nie geniet nie (1-6) Geniet wat jy nou het (7-12) 7 Goeie naam en sterfdag (1-4) Wyse man se teregwysing (5-7) Uiteinde beter as begin (8-10) Voordeel van wysheid (11, 12) Goeie dae en slegte dae (13-15) Vermy uiterstes (16-22) Opmerkings van byeenbringer (23-29) 8 Onvolmaakte heerskappy van mense (1-17) Gehoorsaam koning se bevele (2-4) Mens heers oor mens tot sy nadeel (9) Wanneer mense nie gou gestraf word nie (11) Eet, drink en wees vreugdevol (15) 9 Dieselfde uiteinde vir almal (1-3) Geniet lewe voordat jy sterf (4-12) Dooies weet niks (5) Geen bedrywighede in Graf nie (10) Tyd en onverwagse gebeure (11) Wysheid nie altyd waardeer nie (13-18) 10 Bietjie dwaasheid bederf wysheid (1) Gevare van onbekwaamheid (2-11) Treurige toestand van dwase (12-15) Dwaasheid onder heersers (16-20) Voël kan oorvertel wat gesê is (20) 11 Gryp geleentheid aan (1-8) Stuur brood uit op die water (1) Saai saad van oggend tot aand (6) Geniet jeug, maar wees verstandig (9, 10) 12 Dink aan Skepper voordat jy oud word (1-8) Byeenbringer se slotsom (9-14) Wyse woorde soos osprikkels (11) Vrees ware God (13) Vorige Volgende Druk Deel Deel Prediker – Oorsig DIE BYBEL – NUWE WÊRELD-VERTALING (2019-HERSIENING) Prediker – Oorsig Afrikaans Prediker – Oorsig https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1001061100/univ/wpub/1001061100_univ_sqr_xl.jpg nwt Prediker bl. 972-973