VERTOON Bybelboek Genesis Eksodus Levitikus Numeri Deuteronomium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemia Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied van Salomo Jesaja Jeremia Klaagliedere Esegiël Daniël Hosea Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai Sagaria Maleagi Matteus Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korintiërs 2 Korintiërs Galasiërs Efesiërs Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Rigters Hoofstukke 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Oorsig 1 Juda en Simeon se oorwinnings (1-20) Jebusiete nie uit Jerusalem verdryf nie (21) Josef neem Bet-El in besit (22-26) Kanaäniete nie heeltemal verdryf nie (27-36) 2 Waarskuwing van Jehovah se engel (1-5) Josua sterf (6-10) Rigters voorsien om Israel te red (11-23) 3 Jehovah toets Israel (1-6) Otniël, eerste rigter (7-11) Rigter Ehud maak vet koning Eglon dood (12-30) Rigter Samgar (31) 4 Kanaänitiese koning Jabin onderdruk Israel (1-3) Profetes Debora en rigter Barak (4-16) Jael maak Sisera dood (17-24) 5 Oorwinningslied van Debora en Barak (1-31) Sterre veg teen Sisera (20) Die Kison-stroom (21) Dié wat Jehovah liefhet, is soos son (31) 6 Midian onderdruk Israel (1-10) Engel stel rigter Gideon gerus (11-24) Gideon breek altaar van Baäl af (25-32) God se gees kom oor Gideon (33-35) Die toets met die vlies wol (36-40) 7 Gideon en sy 300 manne (1-8) Gideon se leërmag verslaan Midian (9-25) “Die swaard van Jehovah en van Gideon!” (20) Verwarring in kamp van Midian (21, 22) 8 Efraimiete stry met Gideon (1-3) Midianitiese konings agternagesit en doodgemaak (4-21) Gideon weier koningskap (22-27) Opsomming van Gideon se lewe (28-35) 9 Abimeleg word koning in Sigem (1-6) Jotam se gelykenis (7-21) Abimeleg se gewelddadige heerskappy (22-33) Abimeleg val Sigem aan (34-49) Vrou beseer Abimeleg; hy sterf (50-57) 10 Rigters Tola en Jaïr (1-5) Israel kom in opstand; toon berou (6-16) Ammoniete bedreig Israel (17, 18) 11 Rigter Jefta verdryf en later leier gemaak (1-11) Jefta redeneer met Ammon (12-28) Jefta se gelofte en sy dogter (29-40) Dogter sal nooit trou nie (38-40) 12 Konflik met Efraimiete (1-7) Sjibbolet-toets (6) Rigters Ibsan, Elon en Abdon (8-15) 13 Engel besoek Manoag en sy vrou (1-23) Simson gebore (24, 25) 14 Rigter Simson soek Filistynse vrou (1-4) Jehovah se gees help Simson om leeu dood te maak (5-9) Simson se raaisel by troue (10-19) Simson se vrou aan ander man gegee (20) 15 Simson neem wraak op Filistyne (1-20) 16 Simson in Gasa (1-3) Simson en Delila (4-22) Simson neem wraak en sterf (23-31) 17 Miga se afgode en sy priester (1-13) 18 Daniete op soek na grond (1-31) Miga se afgode en priester weggeneem (14-20) Lajis ingeneem; naam verander na Dan (27-29) Afgodediens in Dan (30, 31) 19 Benjaminiete se seksmisdaad in Gibea (1-30) 20 Oorlog teen Benjaminiete (1-48) 21 Benjamin as stam gered (1-25) Vorige Volgende Druk Deel Deel Rigters – Oorsig DIE BYBEL – NUWE WÊRELD-VERTALING (2019-HERSIENING) Rigters – Oorsig Afrikaans Rigters – Oorsig https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1001061100/univ/wpub/1001061100_univ_sqr_xl.jpg nwt Rigters bl. 379