Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Dis my familie

Dis my familie

Laai af:

  1. 1. Dis ek en my familie.

    Ek’s bly dis my familie.

    Ek’s bly ons doen dinge saam.

    Ons kan praat met mekaar.

    Ons kan praat met Jehovah.

    Hy’s lief vir my en jou – hy’s altyd daar.

    En hy’s lief vir alle mense,

    want hy’t jou en my gemaak.

    (REFREIN)

    Dis my familie

    en almal is spesiaal.

    Dis my familie;

    al is ons groot of klein,

    is ons ’n familie.

    En God het my en jou families lief.

  2. 2. Ons het nou liefde om ons.

    Ons het ook ’n mooi toekoms,

    as ons gehoorsaam is aan God.

    Almal het iemand nodig –

    iemand wat altyd daar is,

    iemand wat omgee en lief is vir ons.

    So toe maak God die familie,

    en ek is op myne trots!

    (REFREIN)

    Dis my familie

    en almal is spesiaal.

    Dis my familie;

    al is ons groot of klein,

    is ons ’n familie.

    En God het my en jou families lief.