Ester was dapper
Laai af:
1. Ester se neef Mordegai,
was baie lief vir haar.
Hy’t altyd oor Jehovah
met haar gesit en praat.
So toe die koning sê:
‘Jy is pragtig, trou met my!’,
toe sê sy: ‘Ja!’ – sy was dapper.
So dit leer vir my:
(REFREIN)
Ek wil wees soos Ester –
sy was dapper en lojaal.
Sy was getrou aan Jehovah,
dit het hom bly gemaak.
Ek wil wees soos Ester
en, soos sy, gehoorsaam bly.
Ek wil onthou dat ek
kan dapper wees soos sy.
2. Ester het vir God aanbid
al het die koning nie.
Maar hy’t haar respek gesien,
so hy was vir haar lief.
En toe haar neef haar vra:
‘Kan jy ons help en ons bevry?’,
toe sê sy: ‘Ja!’ – sy was dapper.
So dit leer vir my:
(REFREIN)
Ek wil wees soos Ester –
sy was dapper en lojaal.
Sy was getrou aan Jehovah,
dit het hom bly gemaak.
Ek wil wees soos Ester
en, soos sy, gehoorsaam bly.
Ek wil onthou dat ek
kan dapper wees soos sy.