Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Word Jehovah se vriend – Temaliedjie

Word Jehovah se vriend – Temaliedjie

Laai af:

  1. 1. My beste vriend, Jehovah,

    leer elke dag vir my.

    Hy hou my hand – hy help my,

    as ek bid, dan luister hy.

    Ek wil hom altyd bly maak

    en nader aan hom kom.

    Hy sal my altyd liefhê,

    want hy sien ek’s lief vir hom.

  2. 2. My beste vriend, Jehovah,

    leer elke dag vir my.

    Hy hou my hand – hy help my,

    as ek bid, dan luister hy.

    Ek wil hom altyd bly maak

    en nader aan hom kom.

    Hy sal my altyd liefhê,

    want hy sien ek’s lief vir hom.