ONTWAAK! September 2015 | ’n Gebalanseerde beskouing van geld
’n Verwronge beskouing van geld kan in werklikheid jou persoonlikheid verander.
VOORBLADONDERWERP
’n Gebalanseerde beskouing van geld
’n Selfondersoek met behulp van sewe vrae kan jou help om te sien of jou beskouing verwronge geword het.
ONS BESKOU DIE WÊRELD
Die Midde-Ooste in die kollig
Gebeure van die vroegste tye bewys dat die Bybel akkuraat is.
’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS
Herodotus
Hy is die Vader van Geskiedenis genoem en het waarskynlik sy hele lewe daaraan gewy om “Die geskiedenisse” te skryf.
LANDE EN VOLKE
’n Besoek aan Nicaragua
Die enigste varswatermeer wat seevisse soos haaie, swaardvis en tarpoen bevat, kan hier gevind word.
IS DIT ONTWERP?
Mikro-organismes wat olie afbreek
Hoe effektief kan organismes oliestortings skoonmaak in vergelyking met moderne tegnologie?
Nog aanlyn materiaal
Jongmense praat oor geld
Kry wenke oor hoe om geld te spaar, dit uit te gee en dit op sy plek te hou.
Dis lekker om te deel
Kyk hoe gelukkig maak dit Caleb en Sophia wanneer hulle hulle goed met mekaar deel.