Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Nog hulp vir die familie

Nog hulp vir die familie

DIE BYBEL HET DIE BESTE RAAD vir getroudes, ouers en jongmense. Jy kan die raad daarin vertrou. Dit kan jou help om beter oor dinge te dink en om goeie besluite te maak. — Spreuke 1:1-4.

DIE BYBEL HET OOK ANTWOORDE OP DIE BELANGRIKSTE VRAE IN DIE LEWE, SOOS:

Ons nooi jou om die Bybel te studeer en om self die antwoorde op hierdie vrae te kry. Kyk na die video Waarom moet jy die Bybel studeer? Gaan na www.ps8318.com/af.