Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

ONTWAAK! Nr. 3 2017 | Kom die Bybel regtig van God af?

Kom die Bybel van God af? Of is dit net ’n boek met mense se gedagtes?

Hierdie Ontwaak! bespreek drie bewyse wat toon dat die Bybel regtig van God af kom.

 

VOORBLADONDERWERP

Die Bybel—Is dit regtig “deur God geïnspireer”?

Party voel dat die Bybel op die een of ander manier iets met God te doen het. Ander glo dat dit maar net ’n boek vol ou sprokies, legendes, geskiedenis en reëls van mense is.

VOORBLADONDERWERP

Die Bybel—Altyd akkuraat

Die Bybel het wetenskaplike feite akkuraat beskryf lank voordat wetenskaplikes dit kon verduidelik. Maar dit het ook die oprigting en val van ryke voorspel en bevredigende antwoorde op belangrike vrae in die lewe gegee.

HULP VIR DIE GESIN

Belangrikheid van werkies by die huis

Is jy huiwerig om vir jou kind werkies by die huis te gee? Indien wel, vind uit hoe werkies hulle verantwoordelikheid kan leer en geluk kan bring.

Die senuweestelsel van die dermkanaal—Jou liggaam se “tweede brein”?

Hierdie komplekse “chemiese werkswinkel” is in jou ingewande. Wat is die doel daarvan?

ONDERHOUD

’n Ontwerper van sagteware verduidelik waarom hy aan God glo

Toe Dr. Fan Yu sy loopbaan as ’n navorsingswiskundige begin het, het hy aan evolusie geglo. Vandag glo hy dat lewe deur God ontwerp en geskep is. Waarom?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Engele

Engele kom baie in boeke, kunswerke en flieks voor. Wat leer die Bybel oor hulle?

IS DIT ONTWERP?

Die see-otter se vel

Baie soogdiere wat in koue water lewe, het ’n dik laag vet onder hulle vel om hulle warm te hou. Maar die see-otter het ’n ander geheim.

Nog aanlyn materiaal

Wat moet ek doen om meer vryheid te kry?

Jy dink jy behoort soos ’n grootmens behandel te word, maar jou ouers stem dalk nie saam nie. Hoe kan jy hulle vertroue wen?

Wie is die Outeur van die Bybel?

As mense dit geskryf het, kan dit werklik die Woord van God genoem word? Wie se gedagtes bevat die Bybel?