Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

In hierdie nommer van die Ontwaak!: Kan die Bybel jou lewe verbeter?

In hierdie nommer van die Ontwaak!: Kan die Bybel jou lewe verbeter?

’n Ou boek vir die moderne lewe

Die Bybel is meer as net ’n heilige boek wat vir ons sê hoe om God te aanbid. Dit gee goeie raad vir die daaglikse lewe oor dinge soos:

  • Fisiese gesondheid

  • Emosionele gesondheid

  • Gesinslewe en vriendskappe

  • Geldsake

  • Geestelikheid

Die nuttigste boek in die geskiedenis

Die Bybel help mense al honderde jare lank om hulle lewens te verbeter. Vandag is die Bybel beskikbaar in duisende tale. Vind uit hoe die goeie raad daarin jou kan help.