DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Mei 2015

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 29 Junie tot 26 Julie 2015.

Wees waaksaam—Satan wil jou verslind!

Watter drie kenmerke van Satan maak hom ’n besonder gevaarlike vyand?

Jy kan teen Satan stry—en oorwin!

Hoe kan jy die volgende strikke van Satan vermy: trots, materialisme en seksuele onsedelikheid?

Hulle het die dinge “gesien” wat belowe is

Getroue manne en vroue van ouds het toekomstige seëninge in hulle verbeelding gesien en sodoende vir ons ’n goeie voorbeeld gestel.

Volg die Een na wat die ewige lewe belowe

Kan ons werklik verstaan hoe ander voel as ons nog nooit in hulle situasie was nie?

Vrae van lesers

Wie is Gog van Magog wat in die boek Esegiël genoem word?

Waarom uitsetting ’n liefdevolle voorsiening is

Hoe kan iets wat soveel pyn veroorsaak, vir almal voordelig wees?