Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE WAGTORING Nr. 1 2024 | Reg en verkeerd – ’n Gids wat jy kan vertrou

Hoe besluit jy wat reg is en wat verkeerd is? Baie mense vertrou op hulle gewete en die waardes wat hulle geleer het. Party maak besluite gebaseer op wat ander mense dink. Wat help jou om besluite te maak oor wat reg en wat verkeerd is? Hoe kan jy seker wees dat die besluite wat jy maak tot die beste toekoms vir jou en jou gesin sal lei?

 

Reg en verkeerd: ’n Vraag wat ons almal vra

Wat kan jou help om goeie besluite te maak oor wat reg en wat verkeerd is?

Reg en verkeerd: Waarop baseer mense dikwels hulle besluite?

Ons kan ons besluite oor reg en verkeerd baseer op hoe ons en dié om ons voel. Maar is daar ’n gids wat ons meer kan vertrou?

Reg en verkeerd: Die Bybel – ’n Betroubare gids

Hoe kan jy seker wees dat die Bybel jou kan help om te weet wat reg en verkeerd is?

Reg en verkeerd: Leiding wat werk

Kyk na vier gebiede van die lewe waar die Bybel miljoene mense gehelp het om te leer dat die leiding daarin werk en vertrou kan word.

Waar kan jy vandag betroubare leiding kry?

Die Bybel kan jou help om besluite te maak waaroor jy nooit spyt sal wees nie.