DIE WAGTORING Nr. 6 2017 | Wat is die heel beste geskenk?
WAT DINK JY?
Wie het die heel beste geskenk in die heelal gegee?
“Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van bo, want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte.”—Jakobus 1:17.
Hierdie tydskrif help ons om ’n geskenk van God te waardeer wat beter as enigiets anders is.
VOORBLADONDERWERP
“Dit is die beste geskenk wat ek nog ooit gekry het”
Wil jy graag geskenke gee en ontvang wat regtig waardeer word?
VOORBLADONDERWERP
Op soek na die beste geskenk
Dit kan moeilik wees om die ideale geskenk vir iemand te kry. Die persoon wat dit gaan ontvang, sal in elk geval besluit of dit vir hom waardevol is of nie.
VOORBLADONDERWERP
Wat is die heel beste geskenk?
God het die mens baie geskenke gegee, maar daar is een wat groter is as al die ander.
Hoe het Jesus regtig gelyk?
Baie kunstenaars het Jesus deur die eeue in hulle kunswerke uitgebeeld. Wat kan ons uit die Bybel aflei oor hoe hy gelyk het?
Die regte beskouing van foute
Ons almal maak foute maak nie saak hoe oud ons is of hoeveel ondervinding ons het nie. Maar hoe kan ons foute hanteer?
Die Bybel—Hoekom so baie vertalings?
Belangrike redes wat jou sal help om te verstaan waarom verskillende vertalings van die Bybel nodig is.
Moet Christene Kersfees vier?
Het die mense wat die naaste aan Jesus was, Kersfees gevier?
Wat sê die Bybel?
Armageddon is ’n woord wat mense bang maak. Maar waarna verwys dit?
Nog aanlyn materiaal
Waarom vier Jehovah se Getuies nie Kersfees nie?
Baie mense vier Kersfees al weet hulle wat die oorsprong daarvan is. Vind uit waarom Jehovah se Getuies dit nie vier nie.