DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Januarie 2016

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 29 Februarie tot 3 April 2016.

Wees vasbeslote om ‘julle broederliefde te laat voortduur’!

Die jaarteks vir 2016 kan ons help om voor te berei vir die gebeure wat in die nabye toekoms voorlê.

Laat God se “onbeskryflike vrye gawe” jou beweeg

Hoe beweeg God se liefde ons om Jesus noukeurig te volg, om liefde aan ons broers te betoon en om ander te vergewe?

Die gees getuig met ons gees

Wat beteken dit vir iemand om een van die gesalfdes te wees? Hoe word iemand gesalf?

“Ons sal saam met julle gaan”

Wat moet ons in gedagte hou omtrent die 144 000?

Om saam met God te werk, verskaf ons vreugde

Hoe verskaf dit ons vreugde en beskerm dit ons geestelik wanneer ons saam met Jehovah werk?