DIE WAGTORING Nr. 5 2016
VOORBLADONDERWERP
Ons het almal vertroosting nodig
Waar kan jy hulp vind wanneer jy ’n geliefde aan die dood afstaan of ernstige probleme ondervind wat jou gesondheid, huwelik of werk betref?
VOORBLADONDERWERP
Vertroosting in moeilike tye
Hoe mense vertroosting ontvang het toe hulle dit die nodigste gehad het.
VOLG HULLE GELOOF NA
“Die stryd behoort aan Jehovah”
Wat het Dawid in staat gestel om Goliat te verslaan? Wat kan ons uit Dawid se verhaal leer?
Dawid en Goliat—Het dit werklik gebeur?
Daar is kritici wat die betroubaarheid van hierdie verslag bevraagteken. Het hulle rede om dit te doen?
DIE BYBEL VERANDER LEWENS
Ek was verbitterd en gewelddadig
Wat het ’n straatbakleier in Mexiko beweeg om sy persoonlikheid te verander?
Wat is die Koninkryk van God?
Jy sal dalk verbaas wees om te sien wat die antwoord is.
Nog aanlyn materiaal
Waarom moet ek bid? Sal God my gebede verhoor?
Dit berus hoofsaaklik by jou of God jou gebede sal verhoor.