Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

26 Desember 2022–1 Januarie 2023

2 KONINGS 20-21

26 Desember 2022–1 Januarie 2023
  • Lied 41 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Gebed het Jehovah beweeg om iets te doen”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kn 21:13 – Wat het dit beteken toe Jehovah ’n skietlood gebruik het om Jerusalem te meet? (it-2-E 240 ¶1)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kn 21:1-15 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE