Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wees “tevrede . . . met die dinge wat julle nou het”

Wees “tevrede . . . met die dinge wat julle nou het”

As ons arm is, kan ons dalk in die versoeking kom om iets te doen wat ons verhouding met Jehovah kan beskadig. Byvoorbeeld, ons kry dalk die geleentheid om baie geld te maak, maar dit maak dit dalk moeiliker om Jehovah te dien. As ons oor Hebreërs 13:5 nadink, sal dit ons help.

“Julle lewenswyse moet vry wees van die liefde vir geld”

  • Bid en dink mooi na oor hoe belangrik geld vir jou is, en dink aan watter voorbeeld jy vir jou kinders stel. – g 9/15 6.

“Terwyl julle tevrede is met die dinge wat julle nou het”

  • Verander jou beskouing oor wat jy regtig nodig het. – w16.07 7 ¶1-2.

“Ek sal jou nooit verlaat nie en jou nooit in die steek laat nie”

  • Vertrou dat Jehovah jou sal help om die dinge te kry wat jy nodig het as jy aanhou om die Koninkryk eerste te stel. – w14 4/15 21 ¶17.

KYK NA DIE VIDEO HOE ONS BROERS VREDE GENIET TEN SPYTE VAN EKONOMIESE PROBLEME, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAAG:

Wat het jy geleer uit die ondervinding van Miguel Novoa?