Leer hoe om beter te lees en onderrig – Video’s
Ontwikkel die nodige vaardighede om ’n beter openbare leser en onderrigter te word.
STUDIE 3
Gebruik van vrae
Hoe kan jy vrae gebruik om met jou gehoor te redeneer, belangstelling te behou en belangrike punte te beklemtoon?
STUDIE 4
Tekste behoorlik ingelei
Hoe kan jy jou gehoor voorberei sodat hulle kan baat vind by die Bybelverse wat jy lees?
STUDIE 6
Toepassing van tekste duidelik gemaak
Wat moet jy doen terwyl en nadat jy ’n teks lees sodat jou gehoor kan verstaan hoekom jy dit gelees het?
Akkuraat en oortuigend
Hoe kan jy seker maak dat jy nie die waarheid verdraai nie?
STUDIE 8
Leersame illustrasies
Hoe kan jy illustrasies op ’n doeltreffende manier gebruik net soos die Groot Leermeester gedoen het?
STUDIE 9
Gepaste gebruik van visuele hulpmiddele
Hoe kan jy prente of ander visuele hulpmiddele gebruik om jou gehoor te help om hoofpunte te verstaan?
STUDIE 10
Modulasie
Hoe kan jy modulasie gebruik om gedagtes duidelik oor te dra en die hart te bereik van dié wat na jou luister?
STUDIE 11
Entoesiasme
Hoe kan jy entoesiasme gebruik om jou gehoor aan te moedig en hulle te motiveer om op te tree?
STUDIE 12
Hartlikheid en empatie
Hoe kan jy wys dat jy opreg is wanneer jy praat en dat jy empatie met jou gehoor het?
STUDIE 13
Praktiese waarde duidelik gemaak
Hoe kan jy ’n onderwerp aanbied sodat jou gehoor die praktiese waarde daarvan sal verstaan en gemotiveer sal word om op te tree?
STUDIE 14
Hoofpunte duidelik gemaak
Wanneer jy jou hoofpunte duidelik maak, help jy jou gehoor om aandag te skenk, om dit te verstaan en om te onthou wat jy sê.
STUDIE 15
Praat met oortuiging
Hoe kan jy met oortuiging praat wanneer jy toesprake gee of wanneer jy aan die veldbediening deelneem?
STUDIE 16
Opbouend en positief
Wat is drie dinge wat ons moet doen as ons op ’n manier wil praat wat ’n situasie sal verbeter en mense sal opbou?
STUDIE 17
Verstaanbaar vir ander
Wat moet jy vermy wanneer jy jou gehoor probeer help om die betekenis van jou boodskap te verstaan?
STUDIE 18
Leersaam vir jou gehoor
Hoe kan jy jou gehoor help om self oor die onderwerp te dink en hulle iets leer wat hulle sal help?
STUDIE 20
’n Goeie slot
Wat moet jy doen wanneer jy jou aanbieding afsluit, of jy nou in die gemeente of in die bediening is?
Jy sal dalk ook hiervan hou
BOEKE & BROSJURES
Leer hoe om beter te lees en onderrig
Hierdie publikasie is ontwerp om jou te help om te verbeter in openbare voorlesing en in jou spreek- en onderrigvermoë.