Spring na inhoud

PRET MET PRENTE

Dawid was nie bang nie, al het hy min wapens gehad

Pas die karakters en die voorwerpe in die verhaal van Dawid en Goliat bymekaar, en bespreek dan waarom Dawid nie bang was nie.