Vinnige feite – Ierland
- 7 052 000 – Bevolking
- 7 974 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 121 – Gemeentes
- 1 tot 907 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
ONS WERK AS UITGEWERS
Die goeie nuus word in die plaaslike tale van Ierland en Brittanje verkondig
Jehovah se Getuies wend spesiale pogings aan om mense te bereik wat Skots-Gaelies, Iers of Wallies lees of praat. Wat was die reaksie?
OPENBARE BEDIENING
Getuieniswerk in ’n afgesonderde gebied—Ierland
’n Gesin verduidelik hoe hulle nader aan mekaar gekom het terwyl hulle in ’n afgesonderde gebied gepreek het.
SPESIALE GELEENTHEDE
Spesiale streekbyeenkoms in Ierland
Jehovah se Getuies in Dublin het as gashere opgetree vir buitelandse afgevaardigdes wat die spesiale streekbyeenkoms in 2012, “Bewaak jou hart!”, bygewoon het. Kyk wat party oor hierdie geleentheid gesê het.