Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Madagaskar

  • Antsirabe, Madagaskar — Die Wagtoring word aangebied aan ’n riksjabestuurder

Vinnige feite – Madagaskar

  • 29 443 000 – Bevolking
  • 40 035 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 841 – Gemeentes
  • 1 tot 763 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebied — in Madagaskar

Ontmoet party van die verkondigers wat hard werk om die Koninkryksboodskap in die hele Madagaskar gebied te versprei.