Spring na inhoud

3 FEBRUARIE 2021
INDONESIË

Hewige oorstromings in Indonesië

Hewige oorstromings in Indonesië

Plek

Suid-Kalimantan, Noord-Sulawesi en Noord-Molukke

Ramp

  • In Januarie 2021 het hewige oorstromings en grondstortings baie skade veroorsaak. As gevolg hiervan moes baie mense hulle huise verlaat

Hoe ons broers en susters geraak is

  • Omtrent 90 verkondigers moes hulle huise tydelik verlaat

Skade aan eiendom

  • 3 huise is beskadig, maar nie te erg nie

Noodlenigingspogings

  • Gemeentelike ouermanne het die verkondigers vinnig gehelp om die gebied te verlaat. Die ouermanne het ook seker gemaak dat die verkondigers tydelike blyplek, kos en ander benodigdhede het

  • Die plaaslike gemeentelike verkondigers help om die beskadigde huise skoon en reg te maak

  • Kringopsieners voorsien geestelike ondersteuning en vertroosting aan die verkondigers wat geraak is

  • Alle noodlenigingspogings word in ooreenstemming met COVID-19-veiligheidsmaatreëls gedoen

Ons is dankbaar teenoor Jehovah wat vir ons ons liefdevolle broers en susters gegee het om ons te help in “moeilike tye”. – Spreuke 17:17.