Spring na inhoud

22 JUNIE 2020
RUSLAND

Geen rede om vervolging te vrees nie

Geen rede om vervolging te vrees nie

Gedurende die jaarvergadering vir 2019 het broer Mark Sanderson van die Bestuursliggaam die toespraak “Wat is daar om te vrees?” gegee. Die toespraak het die volgende videogreep ingesluit met ondervindinge van party van ons broers en susters wat in Rusland vervolg is.