27 NOVEMBER 2023 | BYGEWERK: 24 SEPTEMBER 2024
RUSLAND
JONGSTE NUUS – BOETE GEGEE | ‘Jehovah sal dinge laat uitwerk’
Op 23 September 2024 het die Dzerzjinski-distrikshof van Jaroslawl broer Anton Kokowin skuldig bevind en hom ’n boete van 75 000 roebel (omtrent R14 000) gegee.
Profiel
Ons is ook oortuig dat Jehovah die geloof en volharding van almal wat kies om sy soewereiniteit te ondersteun, ryklik sal seën. – Hebreërs 11:6.
Tydlyn
18 Mei 2022
Kriminele saak word gemaak
19 Mei 2022
Huis word deursoek. Word ondervra
6 Junie 2022
Word aangekla van deelname aan die bedrywighede van ’n ekstremistiese organisasie en onder reisbeperkings geplaas
29 Mei 2023
Kriminele verhoor begin