Wat is nuut?

2024-11-19

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Studieprojek – Wees moedig selfs wanneer jy onder druk is

Watter lesse kan ons leer uit Jeremia en Ebed-Meleg se moed?

2024-11-19

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

’n Eenvoudige vraag wat enige iemand kan vra

Soos Mary kan jy dalk ’n hele paar Bybelstudies begin deur ’n eenvoudige vraag te vra.

2024-11-19

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hoe om ’n ware vriend te wees

Die Bybel beklemtoon die waarde daarvan om ware te hê in moeilike tye.

2024-11-19

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Verwerp die selfsugtige gees van vandag se wêreld

Baie mense voel dat hulle spesiale voorregte, regte of behandeling verdien. Kyk na party Bybelbeginsels wat ons kan help om hierdie denkwyse te vermy.

2024-11-19

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

“Ek was nooit alleen nie”

Kyk hoekom Angelito Balboa glo dat Jehovah altyd met hom was, selfs toe hy deur moeilike tye gegaan het.

2024-11-19

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Februarie 2025

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 14 April–4 Mei 2025.

2024-11-11

LEWE EN BEDIENING-VERGADERINGWERKBOEK

Maart–April 2025

2024-11-08

NUUSBERIGTE

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2024 – Nr. 7

In hierdie video gaan ons hoor hoe dit met ons broers en susters in verskillende plekke regoor die wêreld gaan en luister na ’n aanmoedigende onderhoud met die nuwe lede van die Bestuursliggaam: Jody Jedele en Jacob Rumph.

2024-11-06

NUUSBERIGTE

‘Ek voel nie eensaam nie’

2024-11-06

NUUSBERIGTE

‘Jehovah sal my beloon’

2024-10-28

UIT ONS ARGIEF

Hulle dien Jehovah ondanks ekonomiese probleme

Jehovah se Getuies in die Filippyne het volhard ondanks ernstige ekonomiese probleme gedurende die 1970’s en die 1980’s. Kyk hoe hulle voorbeeld ons vandag kan help wanneer ons deur moeilike tye gaan.

2024-10-24

ALGEMENE VRAE

Hoe word Jehovah se Getuies vir hulle bediening opgelei?

Hoe word ons opgelei om te preek en te onderrig?